ENG | AFR

Koop vir een Steve Tshwete Hoofrekening


Stap 1

Teken in by jou MyPP24Profiel.

Stap 2

Klik op “Koop” en dan die "Steve Tshwete” paneel.

Stap 3

Kies die rekening waarvoor jy wil betaal en klik op "Besigtig/Betaal".

Stap 4

Tik die bedrag wat jy wil betaal per subrekening langsaan elke rekening, of klik op “Vereffen” om die volle bedrag te betaal. Om ook krag te koop, wees seker alle agterstallige rekeninge is vereffen en voer dan die herlaai-bedrag in onder “Koop Voorafbetaalde Elektrisiteits”. Klik op “Voeg by Mandjie”.

Stap 5

Op die “Voltooi Aankoop” blad, bevestig jou bestelling en klik dan “Betaal Nou”.

Stap 6

Kies jou voorkeurbetalingsmetode en volg eenvoudig die aanwysings op die skerm om jou betaling te maak.

Jy sal jou elektrisiteitsherlaaibewyse binne oomblikke ontvang!

LET WEL: As jy ‘n Standaard EFT as jou betalingsmetode gekies het, sal jy ‘n unieke verwysingsnommer ontvang wat jy kan gebruik om jou EFT te maak. Hierdie verwysing verander elke keer wat jy ‘n nuwe bestelling skep, so jy kan dit slegs EENMAAL gebruik.

Teken in by jou MyPP24Profiel