ENG | AFR

Koop Jou Google Play Geskenkkodes

Koop jou Google Play Geskenkkodes moeiteloos aanlyn deur Prepaid24. Betaal met 'n eenvoudige EFT.

Met miljoene toepassings, speletjies en meer om te ontdek, is daar iets vir almal op Google Play. Gebruik Google Play geskenkkodes om 'n wêreld van eindelose spel te geniet, van jou gunsteling speletjies tot die toepassings waarsonder jy nie kan leef nie. Geen fooie, geen verval datums en geen kredietkaart nodig om te begin speel nie – wat beteken dat dit die perfekte geskenk vir enigiemand is. Selfs al is daai persoon jy.

Let asseblief dat die minimum bedrag vir 'n Google Play Geskenkkode R50 is, en die maksimum bedrag R5000 is.

  1. Op jou Android foon of tablet, maak die Play Store toepassing oop; of besoek https://play.google.com/store?code (vir laptops en rekenaars).
  2. Klik op jou profiel-foto regs bo op jou skerm, en kies "Payments and subscriptions".
  3. Klik op "Redeem gift code".
  4. Sleutel jou geskenkbewys kode in wat jy via e-pos vanaf Prepaid24 ontvang het.
  5. Die geskenkbewys waarde sal tot jou Google Play balans gevoeg word.

NB: Die e-posadres wat verskyn wanneer jy op jou profiel-foto klik, is die Google rekening wat gelaai sal word met die geskenkbewys bedrag.

Neem asseblief kennis dat geskenkbewyse wat deur Prepaid24 gekoop is net in Suid-Afrika gebruik kan word. Gebruik sal nie suksesvol wees as:

  • Jy dit buite Suid-Afrika probeer gebruik nie;
  • Jy ‘n "VPN" gebruik nie;
  • Jou toestel se stellings nie op Suid-Afrika gestel is nie; of
  • Jy dit vir ‘n nie-Suid-Afrikaanse rekening probeer gebruik nie.

Terms & Conditions: To redeem, enter code in the Play Store app or play.google.com. Only use this gift card's code on Google Play. Any other request for the code may be a scam. Visit play.google.com/giftcardscam. See full terms and privacy policy at play.google.com/za-card-terms. Must be South African resident aged 13+. Google Play card is issued by Google Arizona LLC (“GAZ”). Requires Google Payments account and Internet access to redeem. Redeemed balance is maintained by GAZ’s affiliate, Google Payment Corp. (“GPC”), in your Google Payments account. Valid for purchases of eligible items on Google Play only. Not usable for hardware and certain subscriptions. Other limits may apply. No fees or expiration. Gift card is not a deposit instrument. Except as required by law, card is not redeemable for cash or other cards, cannot be applied to credit accounts, is not reloadable or refundable, cannot be combined with non-Google Play balances, resold, exchanged or transferred for value. User is responsible for loss of card. For help or to view balance, visit support.google.com/googleplay/go/cardhelp.