LiveZilla Live Chat Software

Herlaai Elektrisiteit en Lugtyd vir Zimbabwe inwoners - 24/7

Recharge prepaid electricity, data and airtime in Zimbabwe

Stuur MOEITELOOS herlaaibewyse aan vriende en familie woonagtig in Zimbabwe. 

Veilig en Eenvoudig.

Dit neem 2 minute om eenmalig te registreer sodat jy enige tyd of plek jou transaksie binne jou eie persoonlike en veilige MyPP24Profiel kan doen.
Die herlaaibewyse vir die meters sal per epos na jou gestuur word of jy kan dit self binne jou veilige MyPP24Profiel sien en aflaai.Loer gerus na ons betaalopsies hier onder.*

Meervoudige meters stappe

Prepaid24 bied 'n verskeidenheid van betalingsmetodes:

  1. EFT paaiemente
    Al wat jy hoef te doen is om Prepaid24 as 'n nuwe begunstigde te skep, deur gebruik te maak van ons bankbesonderhede, by jou voorkeur bank. Gebruik dan die unieke verwysingsnommer wat na elke mandjie transaksie gegenereer word.
  2. SmartFund paaiemente
    Die SmartFund is 'n universele fasiliteit wat soos 'n elektroniese beursie werk. Hierdie funksie stel jou in staat om die krediet te gebruik vir jou produk aankope sonder dat dit nodig is om telkens EFT betalings te maak.Jou SmartFund kan deur middel van EFT- of Kredietkaart betalings aangevul word.
  3. Kredietkaart betalings
    Die Kredietkaart fasiliteit is slegs beskikbaar om jou SmartFund aan te vul vanuit jou MyPP24Profiel.

Gereed om te begin?

Herlaaiings word teen die huidige uitruilkoers gedoen + 5% diensfooi (met BTW op die diensfooi)

Is jy onseker oor die RAND bedrag wat jy moet betaal vir die vereiste DOLLAR? Gebruik die handige omskakelaar hier onder.

Sleutel die vereiste USD bedrag in en klik 'Bereken':