LiveZilla Live Chat Software

Welkom aan alle ATKV lede

Die ATKV in samewerking met Prepaid24 bied jou die gerief om moeiteloos jou voorafbetaalde Elektrisiteit en Lugtyd vanaf die gerief van jou huis deur jou rekenaar of selfoon te kan aankoop - enige tyd van die dag of nag. Verseker jou eie gemoedsrus deur Nood Elektrisiteitsbewyse byderhand in jou MyPP24Profiel te stoor vir daardie onverwagse 4-uur-in-die-oggend-elektrisiteits-noodgeval as jy vergeet het om te koop!

Enige vrae? Gesels met ons AANLYN

  • Registreer aanlyn binne minute
  • Koop vanuit die gerief en veiligheid van jou eie huis of kantoor
  • Gebruik veilige EFO-tegnologie – GEEN kredietkaarte benodig
  • Ontvang jou bewys binne enkele minute via SMS en e-pos
  • Sake-ure 24/7
  • Kontak ons REGSTREEKSE aanlyn kliënteondersteuning vir vinnige en vriendelike bystand
  • Herlaai meer as een meter met EEN betaling vanuit die MyPP24Profiel
Register now

NET 3 maklike stappe... EN JY SAL NOOIT WEER TERUG KYK NIE!

1 Click here to registerRegistreer
Registeer deur slegs jou voorafbetaalde meternommer, selfoonnommer en eposadres te verskaf. 
2

Doen betaling

Sien ons BANKBESONDERHEDE en skep 'n begunstigde in jou eie bank met die korrekte verwysing: "E" en jou selfoonnommer, bv E0820011001. Nou kan jy 'n betaling in Prepaid24 se rekening doen vir die bedrag wat jy wil herlaai.

3

Herlaai

Pons die bewysnommer wat jy van ons sal ontvang, in jou meter in om jou elektrisiteit te herlaai. Prepaid24 sal jou bewyse binne die kortste moontlike tyd na jou selfoonnommer (nommer wat in 2 gebruik is) stuur. Die meeste transaksies duur minder as 15 minute, maar weens ons afhanklikheid van 3de Partye soos munisipaliteite en diensverskaffers kan Prepaid2424 nie ’n vaste herlaaityd waarborg nie. Slegs gebruikers van die STAD KAAPSTAD: Let op die baie belangrike prosedures wat gevolg moet word om jou elektrisiteitsbewyse te ontvang. Klik hier vir besonderhede.

Let asseblief:

Elke keer wanneer ons 'n betaling, met bogenoemde selfoon nommer as verwysing ontvang, sal ons die elektrisiteitsmeter herlaai wat jy die vorige keer geregistreer het. Aangesien die elektriese verspreidingsmaatskappye nie krediete verskaf nie, sal Prepaid24 nie krediete vir gebruikers kan gee wat die verkeerde inligting verskaf nie.

Raporteer 'n probleem:

Doen asseblief 'n navraag by ons Prepaid24 Ondersteuningsdiens indien jy enige probleme of ondsekerhede het, of as jy jou bewys/PIN nie binne 15 minute ontvang het nie, GESELS MET ONS aanlyn of Rig jou navraag aan Prepaid24.

Vir meer inligting oor hierdie produkte en dienste besoek gerus https://afrikaans.prepaid24.co.za/