LiveZilla Live Chat Software

Verskillende opsies om aan te sluit



By Prepaid24, waardeer ons dat jou tyd kosbaar is en streef daarom daarna om jou op die vinnigste manier moontlik te help.

Het jy dringend elektrisiteit nodig? Wil jy so vinnig as moontlik aankope doen? Het jy slegs een meter of selfoon om te herlaai?

Probeer ons - Sluit binne 2 minute aan - Jy kan altyd later nog meer dienste by jou profiel voeg.

Dalk is jy gereed om sommer al jou meters en selfone met een betaling te kan herlaai? Die Prepaid24 platform is ontwerp om jou te akkomodeer met 'n veelsydige oplossing wat sal pas by jou behoeftes, of jy nou een toestel het om te herlaai en of jy 'n alternatiewe manier soek om aankope te maak.

Jy kan dus jou prepaid elektrisiteit, lugtyd en data aankope doen, sowel as betalings na jou DSTV rekening maak - gelyktydig! Kies net die MEERVOUDIGE opsie!