Prepaid24 is bekend vir ons persoonlike kliëntediens.
Indien jy enige vrae het of hulp benodig, kontak ons gerus! Ons is hier om te help en sal met graagte jou vrae beantwoord en jou uitdagings oplos.
Ons vriendelike kliëntediens konsultante is deur ons LiveChat fasiliteit beskikbaar vanaf 7vm – 11nm, 7 dae 'n week!
Jy is ook welkom om na-ure vir ons ‘n boodskap te los; ons sal eerste ding die volgende oggend daaraan aandag gee.
Indien jy e-pos korrespondensie verkies, voltooi gerus ‘n ondersteuningsnavraag strokie.
Een van ons konsultante sal daaraan aandag gee en jou antwoord binne 15-30 minute tussen 7vm & 11vm, 7 dae 'n week.