LiveZilla Live Chat Software

Marilise van Actaris Sub-vending het Elektrisiteit gekoop vir R150 (58 minute gelede)                            Hermanus van Stellenbosch het SmartFund op-top gekoop vir R50 (23 minute gelede)                            Hein van Netvendor het SmartFund op-top gekoop vir R100 (33 minute gelede)                            Vukosi van Msukuligwa het SmartFund op-top gekoop vir R100 (13 minute gelede)                            Zintle van Steve Tshwete het Elektrisiteit gekoop vir R424 (14 minute gelede)                            Philasande van City of Johannesburg het Elektrisiteit gekoop vir R500 (33 minute gelede)                            Hermanus het Lugtyd gekoop vir R25 (34 minute gelede)                            Yvonne het Lugtyd gekoop vir R100 (35 minute gelede)                            Armand van Steve Tshwete het SmartFund op-top gekoop vir R2000.00 (44 minute gelede)                            Junette van Escom / Eskom het SmartFund op-top gekoop vir R500 (51 minute gelede)                            Die tye, produkte en munisipaliteite is ware inligting, die name is egter fiktief                            Gary van City of Cape Town het SmartFund op-top gekoop vir R50 (55 minute gelede)                            Babara van Ga-Segonyana het Elektrisiteit gekoop vir R1000.00 (6 minute gelede)                            Sello van Steve Tshwete het Elektrisiteit gekoop vir R150 (19 minute gelede)                            Gerry van Mossel Bay het SmartFund op-top gekoop vir R200 (29 minute gelede)                            Danica van Mossel Bay het Elektrisiteit gekoop vir R20 (13 minute gelede)                            Davis van Mossel Bay het SmartFund op-top gekoop vir R1000 (44 minute gelede)                            Sean van Steve Tshwete het SmartFund op-top gekoop vir R1640 (44 minute gelede)                            Mtshali van Steve Tshwete het SmartFund op-top gekoop vir R1500 (3 minute gelede)                            Malinda van Steve Tshwete het SmartFund op-top gekoop vir R500 (4 minute gelede)                            Maryke van City of Cape Town het Elektrisiteit gekoop vir R200.00 (14 minute gelede)                            Die tye, produkte en munisipaliteite is ware inligting, die name is egter fiktief                            Mpedi van Buffalo City het Elektrisiteit gekoop vir R500.00 (17 minute gelede)                            Dirks van Steve Tshwete het Elektrisiteit gekoop vir R200 (19 minute gelede)                            Shaheema van Steve Tshwete het SmartFund op-top gekoop vir R300 (30 minute gelede)                            Peter van City of Tshwane het Elektrisiteit gekoop vir R600 (36 minute gelede)                            Denise van Citiq Prepaid Meters het SmartFund op-top gekoop vir R20 (52 minute gelede)                            Luthando van Meter Shack het Elektrisiteit gekoop vir R500.00 (18 minute gelede)                            Elizabeth van City of Matlosana het Elektrisiteit gekoop vir R100 (24 minute gelede)                            Abraham van The Meter Man het SmartFund op-top gekoop vir R100 (38 minute gelede)                            Teretha van Recharger het Lugtyd gekoop vir R30 (8 minute gelede)                            Clive van Mossel Bay het SmartFund op-top gekoop vir R800 (18 minute gelede)                            Die tye, produkte en munisipaliteite is ware inligting, die name is egter fiktief                            Thembisa van City of Tshwane het SmartFund op-top gekoop vir R300 (18 minute gelede)                            Alicia van City of Johannesburg het SmartFund op-top gekoop vir R1000 (23 minute gelede)                            Marni van Escom / Eskom het Lugtyd gekoop vir R300 (25 minute gelede)                            Darshini van City of Tshwane het Elektrisiteit gekoop vir R300 (26 minute gelede)                            Fanie van Buffalo City het SmartFund op-top gekoop vir R500 (53 minute gelede)                            Rocco van George het Elektrisiteit gekoop vir R200.00 (12 minute gelede)                            Katrien van Steve Tshwete het Elektrisiteit gekoop vir R50 (20 minute gelede)                            Xolisa van Escom / Eskom het Elektrisiteit gekoop vir R75 (26 minute gelede)                            Yvonne van Steve Tshwete het Elektrisiteit gekoop vir R50 (39 minute gelede)                            Eve van City of Cape Town het SmartFund op-top gekoop vir R1000 (43 minute gelede)                            Die tye, produkte en munisipaliteite is ware inligting, die name is egter fiktief                            Vumile het Lugtyd gekoop vir R15.00 (50 minute gelede)                            Richard van City of Cape Town het Elektrisiteit gekoop vir R500 (19 minute gelede)                            Yvonne van Drakenstein het SmartFund op-top gekoop vir R1500 (33 minute gelede)                            Abdoolhak van Steve Tshwete het Elektrisiteit gekoop vir R200 (39 minute gelede)                            Gert van Steve Tshwete het Elektrisiteit gekoop vir R600 (55 minute gelede)                            Johan van Actaris Sub-vending het SmartFund op-top gekoop vir R200 (0 minute gelede)                            Amith van Buffalo City het SmartFund op-top gekoop vir R500.00 (1 minute gelede)                            Hermanus van City of Cape Town het Elektrisiteit gekoop vir R500 (3 minute gelede)                            Veena van Ontec het SmartFund op-top gekoop vir R500 (7 minute gelede)                            

Welkom by Prepaid24

Herlaai lugtyd aanlyn
Herlaai elektrisiteit aanlyn
DSTV Betalings
Koop mobiele data
Betalingsopsies
Spesiale dienste
Uber koopbewys kodes
Sluit aan

WIE IS PREPAID24?

Jou persoonlike vennoot vir aanlyn betalings

Wil jy graag 24/7 op 'n veilige en eenvoudige manier aanlyn transaksies doen? Wil jy moeiteloos prepaid elektrisiteit, lugtyd en data aankoop en dalk sommer gelyktydig jou DSTV rekening betaal? Will jy jou aankope vereenvoudig deur te herlaai met 'n enkele betaling? Maak die gedagte van meer buigsaamheid, wanneer dit by jou DSTV rekening kom, jou opgewonde? Jy is op die regte plek!

LEES MEER

Prepaid vir Individue

Het jy al enige frustrasie rondom jou voorafbetaalde elektrisiteit-, lugtyd- of data-aankope ervaar… en die gevolge daarvan in jou persoonlike lewe gevoel?

Ons wil jou help om jou lewe te vereenvoudig deur te verseker dat jy nie onkant gevang word wanneer dit kom by sommige van hierdie basiese noodsaaklikhede nie.

Dit maak nie saak of jy 50 rekeninge het om te herlaai nie. Ons is reg om te jou by te staan!

Prepaid vir Besighede

Voel jy moedeloos deur die blote gedagte dat jy \'n lang lys van selfoonnommers of meternommers moet herlaai? Mag ons voorstel dat jou tydsbestuur en frustrasievlakke effens meer hanteerbaar kan wees met die minste hoeveelheid moeite?

Sluit aan om eenvoudig en moeiteloos grootmaat lugtyd, elektrisiteit of data vir jou werknemers of huurders te herlaai! Besoek ons lugtyd of elektrisiteits afdeling om aan te sluit of meer inligting te kry, of KONTAK ONS om oor jou spesifieke vereistes te gesels.

Indien jy meer oor ons korporatiewe oplossing wil lees, klik hier.

Prepaid24 bied ook ander dienste, soos die uitreiking van BTW fakture, en ons 1Voucha, wat 'n universele lugtydbewys is wat deur reklamebesighede gebruik kan word. Om meer uit te vind, besoek ons Besigheidsdienste blad.