Stap 1
Gaan na Google Chrome & teken in by jou MyPP24Profiel.
Stap 2
Klik op “Gaan na jou Kits-Skakel” aan die onderkant van jou profiel tuisblad.
Stap 3
Klik die Chrome menu bar. Dit is die knoppie met 3 kolletjies regs-bo, langs die webadres.
Stap 4
Selekteer “Add to Home Screen”.
Stap 5
Gee die skakel ‘n naam (bv. Prepaid24) en klik op “Add”.
Stap 6
Kies weer “Add" om die skakel op jou tuisskerm te laai.
Jou Prepaid24 Kits-Skakel sal nou op jou foon se tuisskerm wees, waar jy hom kan plaas waarokal dit jou pas.
Jy sal nou onmiddellike toegang hê tot alles van jou Laaste 5 Herlaaibewyse aangekoop tot enige nodige MyPP24Profiel-veranderinge wat jy binne oomblikke kan maak!