ENG | AFR

Koop Elektrisiteit vir een meter


Stap 1

Gaan na ons Elektrisiteit webblaai.

Stap 2

Kies jou munisipaliteit, vul jou meternommer in en voer jou aankoop bedrag in.

Stap 3

Klik op “Voltooi Aankoop”.

Stap 4

Sluit Aan of Teken In om voort te gaan met jou aankope.

Stap 5

Sodra jy aangesluit het of ingeteken is, bevestig jou bestelling en klik op “Betaal Nou”.

Stap 6

Kies jou voorkeurbetalingsmetode en volg die aanwysings wat volg.

Jou herlaaibwys sal na jou toe ge-epos en ge-SMS word binne 15 minute nadat jy jou betaling gemaak het.

LET WEL: Hierdie proses hoef net die eerste keer gevolg te word vir hierdie meternommer. Alle toekomstige aankope vir jou primêre meternommer kan gemaak word met ‘n eenvoudige EFT en jou unieke verwysingsnommer: E(Jou Geregistreerde Selnommer).

Koop Elektrisiteit