ENG | AFR

Koop vir Veelvuldige Steve Tshwete Hoofrekeninge


Stap 1

Teken in by jou MyPP24Profiel.

Stap 2

Klik op “Koop” en dan die "Steve Tshwete” paneel.

Stap 3

Kies die hoofrekening waarvoor jy wil betaal/koop en klik op “Besigtig/Betaal”.

Stap 4

Tik die bedrag wat jy wil betaal per subrekening langsaan elke rekening, of klik op “Vereffen” indien jy die volle bedrag wil betaal.

Stap 5

Indien jy ook krag wil by koop, wees seker om eers al jou agterstallige rekeninge te vereffen. Voer dan die herlaai-bedrag in onder “Koop Voorafbetaalde Elektrisiteits” en klik op “Voeg by Mandjie”.

Stap 6

Op die “Voltooi Aankoop” blad, klik op “Koop Nog”.

Stap 7

Selekteer die “Steve Tshwete” paneel en kies die volgende hoofrekening waarvoor jy wil betaal/koop. Klik op “Besigtig/Betaal”. Herhaal stappe 4 & 5.

Stap 8

Indien jy vir nog rekeninge wil koop/betaal, herhaal stappe 6 & 7. Andersins, bevestig jou bestelling en klik dan “Betaal Nou” op die “Voltooi Aankoop” blad.

Stap 9

Kies jou voorkeurbetalingsmetode en volg eenvoudig die aanwysings op die skerm om jou betaling te maak.

Jy sal jou elektrisiteitsherlaaibewyse binne oomblikke ontvang!

LET WEL: As jy ‘n Standaard EFT as jou betalingsmetode gekies het, sal jy ‘n unieke verwysingsnommer ontvang wat jy kan gebruik om jou EFT te maak. Hierdie verwysing verander elke keer wat jy ‘n nuwe bestelling skep, so jy kan dit slegs EENMAAL gebruik.

Teken in by jou MyPP24Profiel