LiveZilla Live Chat Software

Kliënte Kommentaar

Kommentaar van kliënte wat reeds Prepaid24 se platform gebuik het om hul prepaid elektrisiteit aanlyn te koop vir Ekurhuleni, Eskom, Johannesburg, Kaapstad, Tswane en elders.

First Prev 1 2 3 4 5 Next Last
"UITSTEKENDE DIENS. Ek het n fout begaan met die laai van my transaksie op Prepaid 24 en die bank. Ek het op die Live Chat gegaan en was binme 10 min uitgesorteer. Ek wil baie DANKIE se aan die konsultant wat my gehelp het om my probleem op te los. Hy was flink en profesioneel. Ek is nie n persoon vir sulke hulp sites gebruik nie ,maar ek sal julle aan beveel. Weereens Dankie Prepaid24" Andre van op 4th June 2017 via HelloPeter
Vinnige diens! Ek het per ongeluk my verification email gedelete en 'n Prepaid24 konsultant het my baie vinnig gehelp om my pa se registrasie te voltooi. Hy is baie tevrede oor hoe vinnig die diens is! Brendan van op 4th May 2017 via HelloPeter
Uistekende diens ontvang van Prepaid24 Gert van op 22nd April 2017 via HelloPeter
To the Prepaid24 consultant, for HER EXCELLENT service FRIENDLINESS & for speaking AFRIKAANS! Jys verby wonderlik! DANKIE!! JY MAG MAAR! Baie DANKIE! SA HET MEER MENSE SOOS JY NODIG!! Liefde Alicia Conradie van op 22nd February 2017 via HelloPeter
Ongelooflike vriendelike en geduldige telefoniese hulp ontvang van Prepaid24!  Ek was binne minute gehelp. Mens is nie meer gewoond aan sulke diens nie! Marna Jones van op 7th February 2017 via HelloPeter
Ek wil net graag BAIE DANKIE sê vir die hulp wat ek ontvang het van Prepaid24. Hy het puik gedoen en my gehelp om my probleem wat ek ek gehad het op te los. Ek waardeer dit opreg. B Anderson van Witbank op 28th June 2016 via This Website
Baie dankie vir u uitstekende diens. Ek het sedert ek van u diens begin gebruik maak het, nog nie een klagte of probleem gehad nie. Die voordeel en gerief om nie 254km te ry om krag te gaan koop nie is absoluut wojnderlik. U diens is onmisbaar DR D J Botha van George op 27th June 2016
Baie dankie vir 'n puik diens! A Le Grange van Meyerton op 8th June 2016 via This Website
Prepaid24 het die wonderlikste besigheids mense met wie ek nog ooit te doen mee gekry het!! Dankie vir die hulp!! Joeline van Cape Town op 21st April 2016 via Live Support
Dankie vir al julle geduld en vriendelike diens ten spite van die swak diens wat ek van Witzenberg Munisipaliteit ontvang. Goed om te weet ek handel met 'n maatskappy wat jy nie elke keer moet bel om reaksie te kry nie. Hou so aan!! Johan van Tulbagh op 30th March 2016 via HelloPeter
Baie dankie aan een van die konsultante van Prepaid24 wat my gehelp het!! WOW! Julle diens is uitstekend!! Lee-Ann van Bloemfontein op 15th March 2016
Ek wil net baie dankie sê vir die hulp en bystand met die verandering van my meter nommer wat nie wou registreer na hoeveel probeerslae nie. Met een van die konsultante se hulp kon ons dit regkry. Baie dankie!! Linda van Cape Town op 21st February 2016 via HelloPeter
First Prev 1 2 3 4 5 Next Last

KLIëNTE TERUGVOER

Lewer Kommentaar