LiveZilla Live Chat Software

Clients' Comments

See comments from clients on the 24/7 Payment Platform, for prepaid electricity in Cape Town, Ekurhuleni, Johannesburg, Tshwane, Eskom and elsewhere.

First Prev 1 2 3 Next Last
Dankie aan die Prepaid24 wat my geskakel het! Julle het my weer hoop gegee met julle PUIK diens, goeie mense verhoudings en lus vir hulp. Julle PP24 mense is eenvoudig net WOW. Dankie julle! Johan vd Berg van op 1st April 2021 via HelloPeter
Baie dankie vir hoogs uitsonderlike diens vanaf Prepaid24. Hoogste waardering vir julle geduld en professionaliteit. Rita S van op 31st January 2021 via HelloPeter
Uitstekende diens in Afrikaans - en dit ná ure!! C.A. Kotze van op 12th January 2021 via HelloPeter
Baie dankie aan die Prepaid24 se konsultante se hulp met my Prepaid24 'set up', julle was vinnig, flink en BAIE BAIE vriendelik. Ek sal regtig in die toekoms met Prepaid24 werk sou ek weer sukkel om iets gedoen te kry op die webtuiste. Baie dankie en hou aan met wat okal julle aanmoedig om so positief en behulpsaam te bly. Anne-marie Muller van op 8th December 2020 via HelloPeter
Baie dankie aan die aanlyn konsultant vir haar puik diens. Baie tevrede met die manier waarop ek gehelp is. Retha S van op 5th October 2020 via HelloPeter
Prepaid24 and their Customer care Consultant scores a whopping 10/10 for their efficiency and professionalism. Thank you ... it was such a pleasure to be serviced by you ... Thanks again. Safia Bhamjee van op 10th April 2018 via HelloPeter
The Prepaid24 Online Support Consultant the best! I accidentally put in the wrong numbers on my account and messed up everything and didn't get my number... but the Prepaid24 Consultant sorted it out; definately the most amazing friendly efficient service! Landi van op 28th February 2018 via HelloPeter
Great service! Within minutes after my query regarding "missing" tokens, the Prepaid24 Online Support Consultant had it sorted, I received my prepaid electricity tokens and everyone smiled. All users, remember that Municipalities may go off-line from time to time and this may delay your pre-paid tokens. Peter Nortje van op 2nd February 2018 via HelloPeter
Happy!!! The Prepaid24 Online Support Consultant was excellent in resolving my problem. Calvary Baptist van op 30th January 2018 via HelloPeter
Vir die tyd wat ons Koopkrag24 gebruik om aanlyn elektrisiteit te koop het ons nog net goeie diens ontvang. Hul spoedige terugvoer en hulpvaardigheid is verseker iets wat baie van ons by hulle kan leer! Baie dankie vir die voorbeeld wat julle stel. Charlene Pietersen van Potchefstroom op 21st October 2014 via This Website
“Sjoe,Koopkrag24/Prepaid24 is op die bol!!! Baie dankie! Lekker naweek. Puik aanlyn elektrisiteits diens!!” Charlene Pietersen van Potchefstroom op 17th October 2014 via Live Support
Fantasties om nie petrol uit te ry vir krag koop nie. Veral in die aand as mens vergeet het. Baie dankie Koopkrag24 vir die gerieflike kitsdiens! antoinette van tlokwe op 21st September 2014 via This Website
First Prev 1 2 3 Next Last

KLIëNTE TERUGVOER

Lewer kommentaar