LiveZilla Live Chat Software

Hoe Om Jou Munisipaliteit-Status te Bevestig

Stap 1:
Klik op jou Prepaid24 Kits-Skakel op jou foon se tuisskerm.

                 

As jy nog nie jou persoonlike Prepaid24 Kits-Skakel op jou foon se tuisskerm afgelaai het nie, kan jy dit vinnig doen deur die eenvoudige stappe te volg vir iPhone of Android. Jy kan ook na een van die eenvoudige handleidings hieronder kyk:

            

 

Stap 2:
Jy sal na jou Kits-Skakel se Tuisblad geneem word. Op jou Tuisblad, selekteer “Munisipaliteit-Status”.

 

Stap 3:
Selekteer jou munisipaliteit. Die munisipaliteit se status sal as “AANLYN” of “AFLYN” vertoon word onder die munisipaliteit se naam.

Op die Kits-Skakel Tuisblad sal jy ook jou Laaste 5 herlaaibewyse kan besigtig en Onmiddellike Produkaankope kan maak.

Indien jy enige hulp of inligting benodig, kontak gerus een van ons vriendelike Kliëntediens Konsultante deur eenvoudig op die groen “Gesels Gou” knoppie te klik.