ENG | AFR

Prepaid24 Besigheidsprofiel

Die Prepaid24 Besigheidsprofiel is waar jy as Prepaid24 Besigheidsdienste kliënt jou maatskappy besonderhede en inligting kan bestuur, jou transaksievoorkeure kan opstel en noodaaklike dokumentasie kan aanvra.

Die Prepaid24 Besigheidsprofiel gee vir jou vrede en gerief in die bestuur van jou aankope en stel jou in staat om die volgende te doen:

  • jou geregistreerde produkte en dienste te besigtig
  • jou verwysingsnommers te bevestig
  • die balans van jou SmartFund fasiliteit te besigtig en aan te vul
  • jou aankoopgeskiedenis & inligting te besigtig
  • jou maatsappy inligting te bestuur
  • Proforma’s & BTW-fakture aan te vra; en
  • SEB sertifikate & transaksie-dokumentasie te versoek

Boonop al die bogenoemde funksies, bied die Prepaid24 Besigheidsprofiel jou ook die gerief om grootmaat transaksies met ‘n enkele betaling te voltooi!

Wanneer dit kom by die bestuur en uitvoer van jou voorafbetaalde besigheidsaankope, is die Prepaid24 Besigheidsprofiel die regte plek om te wees.