LiveZilla Live Chat Software

Besigheidsdienste

BTW Fakture

Elektrisiteitsaankope vir Besighede

Jou elektrisiteitstransaksie se BTW faktuur sal as ‘n aanhangsel, na die e-posadres wat jou herlaaibewys insluit, na elke transaksie gestuur word. Teken asseblief in jou MyPP24Profiel en voeg jou BTW nommer by die meter wat geregistreer is as jou besigheidsmeter.


Lugtyd, Data en DSTV transaksies

Prepaid24 sal met graagte vir jou van ‘n faktuur via e-pos voorsien sodra jou versoek ontvang en verwerk is. Voltooi asseblief ‘n versoek vir ‘n BTW Faktuur in MyPP24Profiel onder Onlangse Transaksies.

 

Reklamemaatskappye en -besighede

Uitdagings rakende lugtydvoorraad vir kompetisies of promosies is iets van die verlede!

Dit is nie meer nodig om voorraad in grootmaat aan te koop wanneer jy LUGTYD as ʼn prys wil uitdeel nie!
Met 1VOUCHA is jou kompetisie- en promosiehoofpyne iets van die verlede.

Die 1VOUCHA is ʼn unieke, UNIVERSELE LUGTYDBEWYS waarmee die ontvanger (of wenner) by die verskaffer van sy of haar keuse (Vodacom, MTN, Cell C, 8.ta of Neotel) lugtyd kan inruil.

Wil u meer weet? Kontak ons gerus!