LiveZilla Live Chat Software

Bankbesonderhede

Let wel: bankbesonderhede is slegs vir transaksies op hierdie platform. Alle rekeninge is tjekrekeninge

ABSA
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 4074826482
Tak: 632005
Standard Bank
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer 281673195
Tak: 050017
Nedbank
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 1216135916
Tak: 121617 00
FNB
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 62240938003
Tak: 261050
Capitec
Rekeningnaam: Prepaid24
Rekeningnommer: 1473084014
Tak: 470010
Laat asb 30 min toe vir herlaaibewys.
Investec
EFT moet na ABSA-bank gedoen word. Ongelukkig kan jou herlaaiing met tot 48 uur vertraag word.

LET WEL

  • Gebruik ons besonderhede van jou voorkeur instansie (bv. ABSA na ABSA).
  • Vir FNB betalings van minder as R110, laat asb 30 min toe om jou herlaaibewys te ontvang.
  • Betalings vanuit Investec, Bidvest, Mercantile en die Bank of Athens kan tot 48 uur vertraag word.
  • Bidvest Bank, Mercantile en die Bank of Athens moet van ABSA-bankbesonderhede gebruik maak.
  • ’n Baie klein persentasie (minder as 0,3%, 1 uit 300) van Standard Bank transaksies word deur EFT-magtiging vertraag. Kontak ons indien jy jou bewys nie binne 15 minute ontvang het nie. Ons sal dan alles in ons vermoë doen om jou bewys so gou moontlik te verskaf. (Wees asseblief verseker dat dit ’n Standard Bank kwessie is wat vroeg 2011 onder hulle aandag gebring is.)